Jongste aktiwiteit:

ink

Ink

neergelê
droog
wit strek wyd en skoon
swaar hang stil verlange
ek was liefde
vreugde
hartseer
woede

tussen vingerpunte
wiegedans bloeiend
was ek jou woorde

©VonVillon




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak