Tydlose trein
Jou tydlose prag,
op jou eenspoor pad
Klim jy die steiltes uit
Tot jou stoom verdwyn in die sproei van die mis
Langs geroeste lyne, van vergete treine
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2022 Liriese projek