Jongste aktiwiteit:

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Marthie Joubert het ‘n nuwe publikasie gemaak

JOU KIND SE WAARDE

Om te kan wen is seker lekker, maar om ‘n wedloop te voltooi is vervullend. Ouers pas enorme druk op kinders toe om te presteer die beste te wees want hulle maak nie verloorders groot nie.
Dit maak my hart seer om te dink waardeur so kind moet gaan in hul lewe.
As kinders nie presteer soos hul ouers van hul verwag nie raak hul teruggetrokke en haat hulself, ja jyt reg gehoor. Hul blameer nie hul ouers nie, hul blameer hulself.
Ouers moet hul kinders leer dat dit ook aanvaarbaar is om nie altyd te wen nie.
Jou kind moet sy / haar waarde leer en volgens dit presteer.
Jy as ouer moet trots wees op daardie derde plek .
Ek het al beleef waar ‘n kind wat eerste gekom het sy maats in die tweede en derde plekke presteer het saam met hom op die podium laat staan het want hy is geleer almal is wenners.
Jou kind moet goed voel in ‘n derde plek , hy moet goed voel om net die wedloop te voltooi.
Dit moet jou ouer hart laat bars van trots want jou kind het uithouvermoë geleer.
Jou kind wat omdraai voor hy die wenstreep oorsteek om ‘n kind wat geval het te help, wees trots op jou kind want hy wys liefde vir sy naaste.
Dis nie die medalje en eerste plek wat jou kind voorberei vir die toekoms nie, maar die omgee en liefde wat jou kind se karakter bou.
Wees sagmoedig teenoor jou kind, leer hom dat deelneem belangriker is as wen en om dit te geniet .
Ons almal is net reisigers in hierdie wêreld .
Ons wedloop voltooi ons in hoeveel vriendelikheid ons het, jou empatie met jou medemens.
Leer jou kind die waardes om ‘n wenner van die lewe te wees en uit te blink in menseverhoudings, te presteer in die liefde en ‘n samaritaan te wees as mense mekaar seermaak.
Fondamente word gebou deur ons voorbeelde wat ons vir ons kinders stel .
Kinders volg jou voorbeeld nie wat jy sê nie.
Kom ons leer ons kinders om waarde te heg aan vriendskappe en ander se gevoelens .
Maak ‘n gelukkig kind groot en besef jou kind se vermoëns en waarde voordat ons hul vernietig met druk.
Wees trots elke kind is uniek !
@Loret Zwarts




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak