jy
die buig van jou nek
kuiltjies in jou wang
stem soos voëlsang
as jy jou hare regtrek
iets jou aandag ontwyk
ek aandag daarop vestig
frons jy soms so heftig
as ogies stip na my kyk
gesiggie heeltyd so vroom
sal jou nooit vergeet nie
ek sal altyd oor jou droom
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.