Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 929)

verlenging van lewe of verlenging van lyding morfien as enigste bevryding naarheid wat in stuiptrekkings kook die beeltenis van ‘n gemaakte spook hol oë wat kyk maar nie meer sien gewillige geprogrammeerde masjien ore wat hoor maar nie meer luister deur spinnerakke toegespin in duister liggaam sonder lewensap al die kanale leeggetap steeds deur naalde […]

Ek het ambissie gehad te veel daarvan getrap oor wat in my pad sou staan Op paaie gegaan waar niemand wou die skerp kant van die lem teen my keel gehou Soos die dag van die nag verby jou geleef op sukses se vlerke moes ek sweef Voor ek die slaap uit my oë kon […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed