Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 930)

Haar stilte was al wat hy moes hoor Op daardie oomblik het hy besef hy het die perfekte een verloor Hy het gedink hy het gewen… maanskyn en rose en woer-woer speletjies het geen einde geken Hy het altyd geweet dat sy weer sal herstel Nooit besef dat sy net tyd aftel Vergeet en vergewe […]

Gister was sy alles vandag net ń niks van die glimlag in jou oë waar die duiwel lustig is. Jy het gevat wat jy wou hê haar menswees en haar hart voor jou voete neergelê in barre aarde in gertrap Deemoedig soos ń slaaf het sy gegee waarvoor jy vra Die gat haarself gegrawe waarheen […]

GEKIES? Verwarring in teenstrydigheid en bewys van my dwaasheid my keuse of my lot? Gooi mense my vensters stukkend en klippe breek die ruit van my siel… Dan moet ek staan want niemand wil opstaan. Ek moet versnel in my keuse, hul kan maar aanhou gooi Ek hardloop nie weg. Nou en nie later sal […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed