Voorreg van vryheid
Bloeiseltjie bekroon
slapies sag leer glo en lag
pasgebore vry
2 Kommentare
-

Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Menseregte en morele wysheid projek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Nelia Strydom
Foto verwysing: Baby Grace Hats (2017) Pink Ballerina Hat Newborn, Foto, besigtig 30 Maart 2017,