Karkas
voëls pikkende, skeurende
aan weefsel en beendere
brommer op uitgerygde binnegoed
gal gemeng met bloed
Mamma, wanneer sal die voëls weggaan
die lastige brommers my laat staan
eers as daar niks oor is
om oor te twis
kan ek dan in vrede rus
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.