Kleingelowig?
Ek het myself nog nooit as ʼn ‘groot’ Christen gesien nie (wat dit ookal mag beteken). Dit klink soos om net ʼn bietjie swanger te wees. In my gedagtes is mens ʼn Christen of jy is nie een nie. Ek het nog nooit breë bors aan elke paar ore verkondig hoe voorbeeldig ek elke Sondag […]
Resensie: Die film, KITSFAMILIE
Resensie: Die film, KITSFAMILIE Wanneer is iemand gereed om kinders te kry? ‘n Hele paar dekades gelede het iemand beweer dat die allerbelangrikste taak in die mens se lewe deur jong mense sonder opvoeding, sonder voorbereiding aangeneem en uitgevoer word – die grootmaak van klein, hulplose kinders. Daar is ook egpare wat jarelang nie kinders […]
TT-Toets
Jip, dis waar ek my gistermiddag moes deurbring. Nee, nie in n eksamen lokaal nie, maar by die Radiografie department, by die hospitaal, doer aan die voet van die Helderberg. Dit was weer tyd daarvoor, soos ek elke jaar ‘mag’ doen. Ek moes ook eers baklei met die mediese fonds, want op ’n dag laat […]
TYD IS KOSBAARDER AS GELD
Geloof,gesondheid,liefde en tyd- hierdie dinge is kosbaarder as goud en BAIE meer werd as geld. Daar is ‘n spreekwoord wat lui ”:Tyd is geld.” Dit is gedeeltelik waar, want hoe harder jy werk hoe meer geld maak jy in die meeste omstandighede .Tyd is meer werd as geld. Wat help dit jy het ‘n klomp […]
Tikketjie-Tok
Mens verstaan selde die waarde van tyd voordat dit heeltemal insink en jy met jou hart en verstand weet dat dit wat verlore is, nooit weer teruggekry kan word nie. Met heimwee in hul verbleikte oë staar die ouer mense lank en ver terug na die gewaande “goeie ou dae”. Meestal met spyt oor die […]
Nuwejaar, net nog ‘n datum
Nee, ûh-ûh. Hierdie gewoonte van die mens om nuwe jaar met ʼn groot lawaai en dikwels ooglopende dronkenskap in te rumoer, is en bly vir my onverstaanbaar. As gesin het ons ook in die kinders se grootword jare ʼn handvol klappers gekoop om hulle te vermaak en niks daarmee verkeerd gesien nie. Vandag laat ek […]
RESENSIE: Die rolprent, Altyd in my Drome
RESENSIE: Die rolprent, Altyd in my Drome Sulke ou-modiese goeters: Swart/wit, 4-by-3-formaat. En dan nog Nico Carstens met sy ou boeremusiek op die pensklavier. En Al Debbo eers! Agge nee, net nie dit nie! Daaruit kan niks word nie. Verkeerd! Verkeerd! Vals! Gaan klim op ‘n ander trem! ◄]:o(٤_(o;╞ Uit die oude doos, ja. Nee […]
Die “Nuwejaarsvieringe”
Nuwejaarsvieringe skop af met ‘n heerlike dans, die onlosbare deel van die pret. Dan ‘n lekker braai, of net ‘n heerlike aandete saam ‘n groepie vriende by die huis. Om middernag het ons mekaar omhels, gesoen en ‘n gelukkige Nuwejaar toegewens! Ons gil van blydskap, deel seënwense en soene uit en hoor konstant klap geluide.Almal, […]
RESENSIE: Die rolprent SULLY
RESENSIE: Die rolprent SULLY Met 57 is Chesley Sullenberger ‘n vliegtuigloods met 42 jare en 20 000 ure vliegervaring. Hy sê „Ek het presies geweet wat ek in my lewe wou doen – en dit was vlieg. Alreeds met 5 jare. En niks het daaraan verander nie.” ‘n Raadslag van sy vliegonderwyser toe hy 15 […]
VERASSING OP VERASSING
Uit die bloute vra Bokka: ‘Wat gaan ons doen vir jou verjaardag? Dit is after all die groot ses.’ ‘Nee, man, wat vir ’n vraag is dit dan? Ons kom nou net terug van die toer na Italië! Ons het mos ooreengekom; dis vir ons al twee se verjaarsdae. En dit het ’n kleinhuisie vol […]