Jongste aktiwiteit:

Boodskap

 

 

oor die eter van gedagtes

word dit luid uitgesaai

die blye boodskap

van hoop, geloof

en liefde

 

dit vibreer oor sand duine

van dreunsand en rooisand

klowe word oorbrug in stof

berge en strome oorgesteek

 

wie is dit

wat so helder profeteer

uit Sy mond – Sy engel se mond

na hom wat dit sien, neerskryf en vertel

vir almal, vir altyd, daarna te kyk en leer

 

© Tearlach.

 

 

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed