2: MET, OF HEUNINGWYN
Die winter is n regte man, 2: MET, OF HEUNINGWYN [245 WOORDE] Die koudste wat ek ooit gekry het was die Kersfees toe ons kleinkinders met al die besoekooms en -tantes ‘n „sneeuwandeling” gemaak het en die dowwe „Opa” moes saam. „Koud is die windjie en skraal, en daarbuite. . .” En daarbuite kom Opa […]
1: OP DIE YSBAAN
Die winter is n regte man, 1: OP DIE YSBAAN [245 woorde] In die loop van meer as veertig jare Europese winter het ek elke moontlike weer in die verskillendste omgewings beleef. Van die koudste koud wat denkbaar is, tot soele „groengeverfde somer”. Die kinderrympie sê: Die winter is ‘n regte man; wat hy doen, […]
Ok maar lekker stupid!
Dit gebeur mos maar dikwels dat die winter ons saggies bekruip en Ano is nog lank nie gereed met haar winter kleertjies nie. Die goed is tog so diep weggepak en as luiheid ʼn kolletjie was, was hierdie mens seker lankal net een groot blerts. Die koue moet mos eers behoorlik byt voordat die groot […]
Resensie: DIE LAASTE VOETGANGER, die film
RESENSIE: Die laaste Voetganger [Hersiene, verbeterde, GELDIGE uitgawe] Gottlieb Sänger is ‘n gemoedelike oujongkêrel van so veertig, vyftig. Hy werk as argivaris by ‘n tydskrif-redaksie. ‘n Rustige lewe midde-in die grootstad met al sy geraas en gedreun en anonimiteit. Probeer hy elkgeval. En hoe bly is so ‘n mens as die verloftyd aanbreek. Eindelik, eindelik […]
RESENSIE: Die rolprent, Die laaste Voetganger
RESENSIE: Die laaste Voetganger Gottlieb Sänger is ‘n gemoedelike oujongkêrel van so veertig, vyftig. Hy werk as argivaris by ‘n tydskrif-redaksie. ‘n Rustige lewe midde-in die grootstad met al sy geraas en gedreun en anonimiteit. Probeer hy elkgeval. En hoe bly is so ‘n mens as die verloftyd aanbreek. Eindelik, eindelik kan hy rêrig wegbreek […]
Die laaste Voetganger
Die laaste Voetganger Die laaste Voetganger Die laaste Voetganger
Babas by dosyne
Dit gebeur toe dan ook so dat my vinnige uitstappie na die naaste winkelsentrum uiteindelik nie so vinnig sou wees nie. Want, soos die noodlot dit wou hê parkeer ek onbewustelik direk voor ʼn vergete-jare-gelede se vriendin (wat uiteindelik degradeer sou word tot ʼn verlangse kennis). Iemand wat selfs op die oninteressantste en luier as […]
Ons sal lewe, ons sal sterwe…
’n Koue grys dag, maar ons durf nie sissies wees nie. Ons het ’n plig. Ons het ’n reg. Ons het ’n voorreg. Dis stemdag en die mense daag in hulle hordes op. Sommige by stemlokale waar daar bokkerol aangaan. Die deure is gesluit en die ligte is af. By ons stemlokaal het daar ook […]
Sif van herinnering
Ek sien jou gesig, maar ek het jou naam vergeet. Ek ervaar wel ‘n emosie en daarvolgens weet ek hoe ons laaste ontmoeting was ( dalk was dit ons enigste een, my kop hou nie telling nie). Uit ‘n paar foto’s probeer ek die verlede by mekaar trek, die leë gapings wat vir ewig verlore […]
VASHOU
Ons het pas uit Sodom en Gomorra verhuis na die paradys. Dis nou van die ou Transvaal, iewers tussen Potchefstroom en Johannesburg, na die Wes-Kaap. Al was ons nog nooit beroof daar nie, hoor mens van soveel inbrake en kapings en rowe. Selfs moord. Dis genoeg om enige mens bewerig te maak. Tog het ons […]