Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesRubrieke(Bladsy 23)

Hoeveel keer moes jy al uitklim om ‘n hek oop te maak? In ons daaglikse lewe het ons gemaklik geword. Ons druk net ‘n knoppie en die hek maak vanself oop. Die nuwerwetse hekke is so swaar dat jy nie eers sal droom om dit per hand te stoot nie. Om nie eers te noem […]

‘n EIKEJAAR Die Duitse spreekwoord sê: „Ek is so woedend, ek kan bome uitpluk!” Nou verbring ek my dae met bome uittrek en oor die heining in die buurvrou se tuin gooi. Hoe sê? Agge nee. Nie driehonderdjarige Van-Riebeek-bome nie. Ook nie soiets soos sypaadjiebome of maar net teruggesnoeide tuinbome nie. ___ƱΩƱ___ Nee, nee, nee! […]

Een van my vreugdes as radio-omroeper is my Sondagaandprogram Andantè. Musiek geskryf deur klassieke meesters, wat tydloos is, wat iets verwoord van mense se lewens, van hulle emosies en van die verloop van die geskiedenis. My speellys was Sondagaand vroeg reeds opgestel: Laudate Dominum van Mozart, aangrypend mooi gesing deur Kiri te Kenawa. Die Dodemars […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed