Jongste aktiwiteit:

ProjekteJunie 2024 – Die onbekende projek(Bladsy 5)

Beste INKers

Ons is nou rits-klits in die kloue van wat lyk na ‘n laatwinter. Almal trap ongemaklik rond met die vooruitsigte van hoe die scenarios in die politiek gaan uitspeel. Ek het dit dus goed gedink om die tema vir die komende maand aan te kondig as “Die onbekende”

In welke genre jy ookal deelneem is die opdrag eenvoudig dat jy die tema interpreteer en daaroor skryf. (ONBEKENDE TYE – FISIES OF METAFORIES)

Jy mag nie die tema as titel gebruik nie.

Innoverende mense skryf in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder.

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE ’N GEDIG IS NIE. LET OOK ASB DAAROP OM JOU NAAM ONDER AAN JOU PLASING TE SIT ASB.

1SLANG IN DIE PARADYS   HOOFSTUK 1           Junie projek.  DIE ONBEKENDE Lê OM DIE DRAAI “Dankie tog,” sug Amara Ludick. “Ek’s klaar vir die dag Daar Elmey my maat, dit ouditeure kan nou maar kom. Sy vou die joernaal toe, trek ’n privaat laai van haar lessenaar oop, sit die joernaal en grootboek weg en sluit […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed