Skedelkus
in ‘n oer en vreemde land op ‘n afgeleë verlate strand soekend na vergane skepe – net nog dryfhout in die sand – skedel skulp en seewier in die son kaats lig in pers en perlemoen en aan ‘n soutlagune se soom lê die karkas van ‘n kormorant waar heuwels teen die blou lug welf, […]
Namibsreën
Reën in die Namib is ‘n rare verskynsel, iets wat ons kusbewoners uiters selde beleef en waarna ons uitsien met ‘n anderse gevoel as na reën in ons droë binneland. Ons verwag dit nie eintlik nie, maar ons smag daarna en ons waardering daarvoor is soveel groter juis omdat dit ons nie eintlik toekom nie. […]
As die visbakkies inkom
die lagune lê stil en silwerig in die half-lou middaguur ‘n skildery in blou-asuur en die geur van see hang in die lug swikkend sleep visbakkies in laag in die kalm water swaar gelaai met blinklyf-vis in die son ‘n skittering harders by die tonnemaat word van die bakkies afgelaai skep en gooi vir ure […]
Bakkievissers
Dromerig sit en tuur ek oor die see nou dag op die Walvisbaai seiljagklub se stoep. Ek hou die voëls se manewales dop; seeswaeltjies wat met vinnige swenk- en duikslag ‘n vissie uit die water opraap, die ou pelikaan wat dromerig, soos ek, oor die water tuur, dalk ‘n middagslapie vat en die golfies wat […]
SOENE NET VIR JOU
SOENE NET VIR JOU Veertien soene net vir jou gee ek ň rooi bos rose net vir jou betowerende liefde diep en mooi gee ek ň rooi bos rose net vir jou verlang ek na my Lienkie nooi soen ek haar sagte lippe rooi veertien soene net vir jou betowenrende liefde saam gevou mooiste toekoms […]
RAAK VERLORE
RAAK VERLORE Raak saam met my verlore in die bosveld op die lang kronkelpad ons twee deel saam kaalvoet spore ons deel geheime langs die pad op die lang eensame kronkelpad lê twee rye spore in die bosveld pas peul die sand tussen ons tone in die sand gesels ons laggend en hou ons hande […]
MY VONKEL IN MY LEWE
MY VONKEL IN MY LEWE jy is my vonkel in my lewe die huppel in my stap sonder jou kan ek nie lewe jy wys my die wandelpad en gee aan my ñ nuwe lewe jy laat my elke dag weer oor en oor laat lag en jy maak my bene soos jellie bewe jy […]
Illusie van tyd
waar pas ek en my nietige bestaan in die groot heelal waar geen tyd bestaan is daar slegs die nou, buite ruimte, buite tyd is my realiteit ‘n blote nietigheid, kleiner as ‘n stippel op die maan? of draai my wiele om en om sonder einde of begin sonder hede of verlede in die sirkel […]
Skedelkus
in ‘n oer en vreemde land op ‘n afgeleë verlate strand soekend na vergane skepe – net nog dryfhout in die sand – skedel skulp en seewier in die son kaats lig in pers en perlemoen en aan ‘n soutlagune se soom lê die karkas van ‘n kormorant waar heuwels teen die blou lug welf, […]
Verlatenheid
Ons ry deur die verlatenheid van die Skedelkuspark, ‘n oerlandskap wat lyk of dit nie aan hierdie wêreld behoort nie. Ons ry stadig want die pad is sleg en ek wil niks mis nie. Ek wil stadig elke faset van hierdie verlatenheid opsuig soos ‘ n spons, elke nuanse van vorm en kleur ervaar wat […]