Jongste aktiwiteit:

MY VONKEL IN MY LEWE

MY VONKEL IN MY LEWE

jy is my vonkel in my lewe
die huppel in my stap
sonder jou kan ek nie lewe
jy wys my die wandelpad

en gee aan my ñ nuwe lewe
jy laat my elke dag weer oor en oor laat lag
en jy maak my bene soos jellie bewe
jy is my sonskyn in my dag

sonder jou kan ek nie lewe
als maak sin in my lewe
ek is so bly ek het jou gevind
my vonkel skyn weer in my lewe

@Eleen van Deventer Vorster




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed