
SOENE NET VIR JOU
SOENE NET VIR JOU
Veertien soene net vir jou
gee ek ň rooi bos rose net vir jou
betowerende liefde diep en mooi
gee ek ň rooi bos rose net vir jou
verlang ek na my Lienkie nooi
soen ek haar sagte lippe rooi
veertien soene net vir jou
betowenrende liefde saam gevou
mooiste toekoms saam met jou
stuur ek veertien harte om tehou
Lienkie jou arms om my toegevou
my diepste liefde behoort aan jou
veertien soene behoort aan jou
Lienkie ek is oneindig lief vir jou
@Eleen van Deventer Vorster
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.