JY VRA MY OM TE DANS
JY VRA MY OM TE DANS Jy vra my om te dans darem kry ek ook ń kans jy hou my styf vas in jou arm my hartklop vinniger en warm ek was so opgewonde en bly saam met jou hier langs my sy in jou arms die droom man van my saam gaan ons […]
MY SONSKYNKIND
MY SONSKYNKIND Jy is my sonskyn kind my dwarrelwind wat waai in die wind jy waai my hier en jy waai my daar jou hele lewe is so deurmekaar staan weer op my liefste pop wys my waarheen gaan jou kop jou lewe waai net soos die wind ruk jou reg anders lê jy soos […]
EK KYK IN DIE GLAS
EK KYK IN DIE GLAS ek kyk in die glas verstommend en verras vasgevang in my eie glaskas vee ek die wasem af oor die glas ek sien my eie gebroke siel my gesig weerspieel in my spieel die harde lewe dwing mens om tekniel al soekend na my verlore siel skokkend is my groot […]
Murasies
Jou oë soek myne tussen skilfer mure se buitelyne en vergange ure van verlate drome, wyl die son sy lang vingers trek oor jou verledes en tuis maak in die skadu’s van die hedes. Skelet jou beeld teen die skemer hemel se laaste lig van mens wees. Strek jou hartseer blik oor al die vlaktes […]
‘n Korreltjie jy
Jy wat in kind wees wil dwaal, op grondpaaie van onthou stap, opsoek na jou plekkie in die son met die verlede wat in jou gedagtes maal. Jy wat die lewe dra – wat gebroke harte wil heel, maar argeloos trap hul op jou seer, ontnugterd is jy, as jy vra. Eensaamheid skrop nes in […]
‘n Kind agter lemmetjies draad
Agter lemmetjies draad … wink rus en vree’ ongeduldig om uiting te gee aan die kuns muse wat sluimer in mistieke gewaad. Smagtend na oop vlaktes en sonbesies wat sing oor einders van niks … wat die reën bring, nou verdwaald tussen klip en stof van dit wat kon en dit wat wou, nou lewend […]
VRYE TEUELS
Steek niks weg nie maak oop jou hart en laat dit oor jou tong rol verby jou lippe die wêreld in sit geen perke op jou pen en laat die ink vrylik vloei maak leeg die propvol kruik in jou siel en laat die heelal in jou wêreld vol woorde leef en beleef ©HMellet
Hierdie vrou van Afrika
Waar was ek toe die wêreld nog stikdonker was, lank voor die eerste lig verskyning; toe U twee klippe kap tot vonk – waar was die kruitvat, waar die lont? Hoe vurig die geboorte van die son. Was ek daar toe U die sterre deur die heelal string en die maan poleer tot edeltin, toe […]
Die Derde Kruis
DIE DERDE KRUIS “Heer, onthou my asseblief in Paradys” “seun, vandag sal jy saam met my reis” wie is hierdie Man langs wie ek hang? die liefde in Sy oë maak my skoon bewoë ek is ‘n rower en ‘n oorlas en veroordeel om te hang ek glo ek hoort hier – hierdie kruis is […]
Soms…
soms is jy vir my die skaduwee soos wolke voor die felle son wat swart geskroeide vlaktes laaf kortstondige oases skep waar ek soos in ‘n koel fontein ‘n oomblik weer tot rus kan kom soms is jy vir my die somerson wat deur die blare speel in ligkolle teen mure dans soos skoenlappers in […]