JOU NARE VYAND
JOU NARE VYAND Jou nare vyand jy vang my heeltemal omkant breek die deur om my te roof om my siel weer oop te kloof ek het ‘n sterk geloof wat nog steeds my HERE loof goed gestrooi deur my huis geloop van ware besittings gestroop ek het die vyand weer vergewe wat my hart […]
Die laatson se groet
Die skemer steek sy pienk-rooi arms uit oor die horison knipoog sy laaste vaarwel hang Jesus aan die kruis verstote alleen Streel ‘n windjie sag oor sy bebloede wang die stilte van die skemer kom hurk lang hom waar is my God? vra Hy bang ‘n Mistigheid vou om Sy wimpers en dan raak alles […]
HERE MAAK MY SAG
HERE MAAK MY SAG Maak my nederig en sag dat my innerlike weer kan lag Here U is my eerste liefde met warm tere liefde Here hier diep in my hart vergeet ek van al my smart met sondes wat my tart dan val ek baie hard Here U het my hart versag dat ek […]
Ewige lewe
Vader vergewe hulle hulle weet nie wat hulle doen aan U hande gee ek my gees oor, Ek het my kruis voor U gebring Die sterwensoomblik van Jesus enkele minute voor Sy dood sy liggaam met bloed bevlek sy hoof met ‘n doringkrans bedek U is redder en Heer U hart is sag So baie […]
Vredes’groet
Loop ek verby die kruis en sien hoe die Here daaraan hang ek sien hoe skyn die son se gloed oor sy wonde en bloed Kniel ek by sy voete hoor sy sware woorde om vergifnis te kry vir my sonde Sy lewe aan my toegewy Loop ek verby die kruis Sy hande en voete […]
PASSIE VIR KARATE
PASSIE VIR KARATE Die sweet loop stadig Beweging op die tatami, onreëlmatig Ek verdrink onder die houe maar by die Here lê my vertroue Al is daar bloed wat spat My trots hou my op daardie mat Ek word soms hard gelooi maar nog nooit het ek my handskoene gegooi In karate kry mens seer […]
Goddelike liefde
Liefde met geen voorwaardes die prys die kruis die dood sondige jy sterf en staan op saam Jesus uit die dode Hy leef Hy sterf dit was Sy liefde wat Hom teen die kruis gehou het nie die spykers nie leeg getap bloed na water die einde het gekom Hy het gesterf vir ons onthalwe […]
April 2018 – Paasfees projek
Beste INKers, Met die aanbreek van April, wat hierdie jaar saamval met die viering van paasfees, het ek dit goed gedink om dit die tema te maak vir die nuwe maand se projek. Ek wil egter hê julle moet bietjie navorsing doen en skryf oor hoe paasfees in ander dele van die wêreld gevier word, […]
GROOTTE HEER
GROOTTE HEER U is my grootte Heer U vergewe al die seer die wonde wat binne my bruis bring geneesing op die kruis uit die leë graf weer opgestaan weer terug na die Hemel gevaar so dankbaar U is in my lewe U het ons sondes vergewe ©Eleen van Deventer Vorster
Die skande aan my hande
met die pantserlaag om my hart weggeskeur het jy my vlyend ingetrek in ń doolhof van leuens vasgekeer in die prisma van ons liefdesfleur my siel tot naaktheid oopgevlek met die pantserlaag om my hart weggeskeur vals motiewe met illusies van liefde verkleur my hande met skande bevlek in ń doolhof van leuens vasgekeer met […]