Ek wou nee sê – maar ek het nie
Hatfield se strate was bloupers verlig violet sambrele het oor ons geblom sypaadjies met pers tapyte vermom Oktoberfees negentien-negentig… Sou ek jou dalk weier, toe jy my saamvra – het ek dalk nie vandag, jou ring gedra. * En dit is alles waar Oktober 2017 – Fees Projek
LENTE BLOEISELS
LENTE BLOEISELS Vers 1 Lente Bloeisels, lyk temooi Lente Bloeisels, is mooi gestrooi Saam, sal ons die somer vier Somer son, is weer vinnig hier Vers2 Lente Bloeisels, lyk temooi Lente Bloeisels, is mooi gestrooi Stap ek langs die blomme deur Ryk die heerlike blomme geur Ver3 Lente Bloeisels, lyk temooi Lente Bloeisels, is mooi […]
Die Blou Fees
Tema: Fees. 381 woorde. # Sia spring van die dak af en hardloop by die stegie af. Sy het nie nodig dat enigiemand sien – of weet – waarheen sy gaan nie. Grootendeels het die studente waarmee sy rondhang geen benul wat die ooreenkomste is wat hulle sluit nie. En selfs as hulle dit sou […]
Jolyt
As die lig van die volmaan oor my straal wil ek my skoene uitskop, my hare losmaak my hande hoog gooi, dans asof niks my traak onder derduisende sterre wat saam my verdwaal. want die lewensreis is ‘n Weense wals al galm die simfonie soms so effe vals. © 2017 Caren Kearley Kopiereg voorbehou
Bloed en Ys
Die bloed sypel uit die wond op Nataniël se nek. Ek staan doodstil. Selfs in die bleek lig van die nuwemaan is die dik vloeistof onmiskenbaar. *Jy kan die res van die verhaal in “Eens…” lees in sagteband deur na die boekwinkel hier op INK te gaan of as ‘n luisterboek deur Audioshelf […]
Pers Vonkies
‘Jy kan dit nié aan boord bring nié!’ Jess kyk bekommerd rond voordat sy in die man se oë staar: ‘Ek kán dit aan boord bring.’ ‘Nee, jy kan nie,’ sê die matroos met ‘n vinnige skud van sy kop. *Jy kan die res van die verhaal in “Eens…” lees in sagteband deur […]
Prinses van Eggo’s
Liesl loop die donker steen gang af. Sy kan skaars haar opwinding beteul. Haar elf susters giggel agter haar. Sy kan steeds nie glo dat hulle ook saam met haar elke aand gaan dans nie. Veral omdat musiek verbode is in hul koninkryk. Sy skud die ongemaklike gedagte weg en reik uit na die harp […]
Glinster fees
Skynbeeld, skaduwee gedagtes staar ek na die bloute bang vir die geraas, die stilte van besige gedagtes Ek mis jou, tussen nou en gister en ek mis die fees in jou oë se glinster
Geloof.
Kyk, dis nog daglig Die son se silwer strale speel op die verre westelike horison. Wie wil nou al dink aan die dood. Die mens se siel bly leef solank dit Sy wil is Solank ek bly hoop en glo. Die hemel se Vader sal altyd Sy beskermende hand omvou oor Sy kinders, Sy dissipels, […]
My wasgoedlyn
Jou wasgoedlyn verklap jou diepste geheim. Hang jy net witwasgoed oor ngeroeste doringdraad lyn. Miskien jouskoon wasgoed oor n bouvallige klei muur. Dalk hang jy stukkende wasgoed oor n nuwe agterplaas lyn.. Feit is , jou wasgoed is vuil,, geskeur of nuut,jy moet self besluit!