LENTE BLOEISELS
LENTE BLOEISELS
Vers 1
Lente Bloeisels, lyk temooi
Lente Bloeisels, is mooi gestrooi
Saam, sal ons die somer vier
Somer son, is weer vinnig hier
Vers2
Lente Bloeisels, lyk temooi
Lente Bloeisels, is mooi gestrooi
Stap ek langs die blomme deur
Ryk die heerlike blomme geur
Ver3
Lente Bloeisels, lyk temooi
Lente Bloeisels, is mooi gestrooi
Sal my hart weer vreugde bring
Onder die blomme wil ek sing
KOOR:
Onder die bome sien ek jou
Vat my hand, om jou vas tehou
Hier is, bloeiesels net vir jou
Jou arms, om my gevou
Soen my tussen die bome deur
So bly, dit het met ons gebeur
Bring bloeisels, liefde, elke keur
Eleen van Deventer Vorster
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September - Lente projek