Jongste aktiwiteit:

BLOU OSEAAN

BLOU OSEAAN

Vers 1
Blou Oseaan, waar is my liefling heen
blou Oseaan, liefling, jy is die enigste een
ek ween oor jou in die verte heen
ek weet daar is geen ander een

Vers 2
Blou Oseaan, waar is my liefling heen
blou Oseaan, liefling, jy is die enigste een
vêr oor die blou golwe van die See
staan liefling en trane afvee

Vers 3
Blou Oseaan, waar is my liefling heen 
blou Oseaan, liefling, jy is die enigste een
liefling staan, en wag, in die nat reen
op die hawe, oppad hierheen

koor:
Blou Oseaan, my lief kom asseblief hierheen
blou Oseaan, spoel al die liefde oor my heen
seeumeeu, skreeu en roep nou baie hard
seeumeeu, verlange raak nou seer in my hart
seeumeeu bring my liefling weer terug
blou Oseaan, my liefling is op die skip
blou Oseaan, sagte soene op jou lip

Eleen van Deventer Vorster
Kopieregte voorbehou liedjies tekoop kontak my per e-pos




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed