Jongste aktiwiteit:

Kiekies van my verlede

Gebeure uit my jeug
speel voor my af
soos ‘n tafereel,
soms in sepia vergeel
soms in die helder onthou
van swart en wit,
soms grou
‘n baba wat oopkeel lag
‘n moeder se oë sag
herinnerings in brokkies
geboks in miniatuur blokkies
stories vertel in die hede
-kiekies van my verlede




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed