Jongste aktiwiteit:

Kom straal vir my in die wind

in n gebed moet sy vra,
Here luister ook na haar,
sy weet nie waarnatoe die pad haar lei,
verheug nie meer en is nie meer bly,

verlore kind.
kom straal vir my in die wind..

foute wil sy nie maak,
verewig saam met U klink volmaak,
haar siel bloos nie meer vir haar,
trappe klim klink vir haar te laat,

verlore kind..
kom straal vir my in die wind..

drome jaag haar soos spoke rond,
vertel sy van haar tye in uiterse nood,
stroop is sag en soet,
wag sy vir die tyd om te groet,




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed