Laaste lig
En dan skemer, jy wat pronkend kom
Jou koms is geen verrassing
Die tyd net krom
Jou donker mantel jy voer my mee
My ervaring geen berou
Goue are is gegee
Die siel se versugting na honger kwyn
Ek is gevul gevoed
Met meer as wyn
Hoewel n bladsy in roman
Verhelder dit heel
verhaal tog verban
Kom skemer laat ons vaar
En laat my siel vir eens bedaar
6 Kommentare
-
-
Kiekies
Sjoe! Diep.
-
Anze
Toosix, die "Taal waarskuwing" bo-aan die bladsy is wanneer jy die blokkie aftik omdat jy lesers wil waarsku teen moontlik kru taal in jou werk. Dit kom heel onder aan die bladsy voor wanneer jy jou nuwe plasing doen. Jy het n keuse om te merk al dan nie Hierdie is n pragtige gedig!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Palet
Mooi