Jongste aktiwiteit:

laf

 

 

ongebonde plesier

om inhibisies te negeer

om net weer laf te kan wees

niks meer stres oor veiligheid

maar as die sout laf geword het

verwater jou morele waardes

met rasse skrede, en skete

maak hul verskyning

wat alles demp

dompel in angs

en van ver

sien jy

niks

 

© Tearlach.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed