Die kim van my môres
die horisonkim waas onbereikbaar
altyd aan’t skuif op ‘n ander plek
ʼn lyn in lugspieëling se bedrieg
waar aarde se kurwe oneindig strek
soos die môres van my wêreld en see
wat geen waarborge vir my kan gee
Etna Wepener ©️
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.