Jongste aktiwiteit:

Lag

die vroeë lag
uit sag mondjie
is dodelik aansteeklik
as ek veer lig
oor voetjies streel

die werk lag
‘n bobbejane trop
waar net die baas verstaan
is ń blaf spel
in groepsverband

die sosiale gelag
ń braak kol
is die onbenullige gegiggel
van die wat aspris
lag

die later lag
wat onder eelte sit
vervorm in ń bisarre
belaglike warboel
plooie




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Marlene Erasmus het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak