lees
deur ervaring word jy wys
die lelikste mens kry tog ‘n lewensmaat
mens kan nie almal oor een kam skeer nie
as jou tong soos ‘n skeermes sny
skort daar iewers iets met jou
dit sit my in die bed
dat jy iemand uit die saal wil lig
deur hom of haar sommer net te beswadder
sonder om eers saam ‘n sak sout te eet
jy kan nie hierdie ou voël met kaf vang nie
terwyl jy lyk of jy in karringmelk geval het nie
onthou praatjies vul geen gaatjies nie
gedane sake het geen keer
dit is spyker in jou doodskis
omdat jy dinge uit jou duim suig
wie A sê, moet B ook sê
die mens wik; God beskik
Skoenmaker, hou jou by jou l
© Tearlach.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Christa D
Wyse woorde. Welgedaan