deur Johan J van Rensburg vir Gedigte Share: Related: soms Die Tuin van liefde 10 Januarie 2025 17 views 0 Komentare 0likes Brande Brande As brande strande sier nat riete briesend tier tas aarde sat bejaard aan diere steierend betraand. Eèn nasie bid – na jare – draai teder oë nader… Andere sit naar in die niet en staar. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next