Jongste aktiwiteit:

Wonderlike Ware Liefde

Dit is wonderlik die liefde van ons,
ja dis nie aldag maklik nie,
maar dis ‘n wonderlike pad om te stap,
daai iemand in jou lewe te hê,
wat jou hart oor en oor weer opnuut laat gons,
dis ware liefde, sonder om nog ander stories by te sê.

Ja soms voel dit vir ons of die liefde baie vra,
maar dit is tog ‘n baie groot geskenk uit Vader hand.
Moet ons Hom ook ken in ons verhoudings,
glo en vertrou en Hy sal julle
oor die dubbeltjies op julle liefdespad dra
bou ook so saam met Hom ‘n ware liefdevolle band.

Wonderlike ware liefde,
kan enige brug oorkom.
Sien elke krakie wat pla as ‘n uitdaging,
vergeet die sorge van liefde,
sien daarin die pragtige heleder skynende son.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed