Jongste aktiwiteit:

leike

waar sy in die rollende valleie woon
staan groen gras en pragtige bome
in winter tyd is alles wit toe gesneeu
maar leike is sterk en soos hul beeste
het sy die krag om die koue te verduur
 
leike se naam beteken nie verniet: sterk
sy kan kalwers aan die kop gryp neertrek
sy ken van plaaswerk want dit is kultuur
daardie gewillige diensbaarheid en liefde
en gesonde eerlike werk is haar karakter
 
maar leike is nie net vleitig en handig nie
sy is ook ‘n uitsonderlike pragtige meisie
‘n ligte vel en hoë blos vertel die herkoms
natuurlik kom sy van ver uit ‘n noordelike
provinsie van nederland genaamd friesland
 
©Teárlach



Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed