NOG ‘N DAG
Met die eerste strale van die son
streel sag die dag se groet
oor jou slapende gesig
waar ek bevoorreg en geseënd
jou asem teen my voel
as ons saam ’n nuwe dag begin
en gister se ure
deel word van ons sprokie
©HMellet
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Palet
Mooi