Jongste aktiwiteit:

Vuurrooi wange

Soet-sag val sonlig oor die veld
vreedsaam in die vroeë oggenduur
brand warm die strale se vuur
net nog ‘n verwilderde vlermuis,
klap sy vlerkies die laaste keer

Die nuwe mens is ‘n verwilderde dier
hy word vertel van eie reg
moet net daarvoor Veg
woede vuiste teen bebloede mure

Verskeurde volke
woon die mense in krotte
sonder krag sonder water
skilfer goud deur skemer se vuurrooi wange




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed