Jongste aktiwiteit:

Lentegeritsel

Lentegeritsel

Jou teenwoordigheid
laat vergeet my van alle
bekommernisse en sorge van die lewe
selfs die gegriefde ontsteltenis van
wrange onreg of verdriet gely
verdwerg tot nietig en onbelangrik
want jy is die lentekatalisator wat
weer die lentegeritsel laat ontwaak
in my lewe en wat alles vernuwe tot
lowergroen grasvelde en blommebloeisels – – –
Jy is die helende balsem van Gilead
wat al die pyne en hartseer wat ek gely het
met jou liefdesalf genees en soveel
ongekende vreugde bring in ‘n gebroke hart – – –
My talisman geliefde en lewensbehoud
sonder jou kan ek nie bestaan,
het die lewe geen sin – – –

Janetta – Helena [Babs]©




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Marlene Erasmus het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak