deur Tearlach vir Gedigte Share: Related: As weer my oog die fluister van jou lippe vang… tydlose einde 6 November 2024 151 views 0 Komentare 0likes lewe leef jou lewe netsoos jy is wat nog oorbly pas in ‘n kis mooi woorde ontgaan my vandag solank ek nog vir myself kan lag aanhef lê steeds voor gewis Ó Tearlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next