Jongste aktiwiteit:

Liefde Tekort

liefde verval
as alles, my skatjie
te kort skiet.

liefde verdwaal
so op ongekaarte
halfhartige paaie.

liefde ontdooi
dan as stink denke
met geen uitweë.




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak