Limerick
‘n Ou omie het mos gewoon
In die huisie van sy droom
Net daar gebly o so vroom
Sy hare was nooit lank
Sy stem nooit hard geklank
Hy het dit met blomme omsoom
©Teárlach
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2020 Limeriek projek