Jongste aktiwiteit:

media loopspoor

 

van Aristoteles tot Isaac Newton

van natuurfilosofie tot wiskundige

beginsels in fisika boek; oor realiteit

kennis, betekenis, waarde, bestaan

en waarheid

 

sielkunde, sosiologie, taalkunde

ekonomie, kuns, wetenskap, politiek

subjektief of objektiewe nabetragting

oor grense van metafisika

en epistemologie

 

reis wandelaars deur moderne media

vergader hulle kennis: soms argeloos

dikwels in walging oor lae morele kwaliteit

soms meerderwaardig en ook meewarig

onbewus van hul eie loopspoor

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed