Jongste aktiwiteit:

meelvloer

.
byna onsigbaar die plafon
van al die rookwalms wat opstyg
byna onhoorbaar die geluid van musiek
wat voete laat skuifel en oor vloer laat gly
swaaiende liggame bedek met blomme-reuk
beweeg ritmies oor wiegende houtvloer
dit is die jaar neëntien sewentig
naby is ‘n oorhang grot
hier is net plesier
nuutgevonde
liefde
en
pret
.
©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed