
Elke Roos
‘n roos elke dag
ons kan nie meer wag
want in elke roos skuil daar soveel liefde
begryp ons in diepte
die passievolle belewing
in elke foto se herlewing
Groet ons jou in ‘n oggendgroet
want elke roos beleef ons vars en soet
bewaar ons hierdie bladsy
in soete herrinnering en skuif dit nooit opsy
want die mooiste fotos
kan ons herleef in solos.
©Louisa van Vliet.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.