Jongste aktiwiteit:

wat was en wat is

.
flikkerende beelde van skoonheid
verhelder my verrimpelde ou oë
self in baie aktiewe lewe getoë
gesigte belaai met arbeidsaamheid
.
flikkerende beelde van mooiheid
saam met die mooi van heel wees
versoen die skuld van kyker wees
skoon gesiggies met deugsaamheid
.
herinneringe verf kleure in jou eensaamheid
sou gedagtes kon saamgaan moet dit mooi wees
leef jou lewe lewe in gees van waaksaamheid
.
©Teárlach




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed