
melodie van lewe
lewe is ‘n lied waarvan jy woorde moet ken
melodie kan jy dalk nog daarvoor opmaak
sing vrolik – sing voluit – sing hartstogtelik
lewe is ‘n lied waarvan jy woorde moet ken
varieër toonhoogtes dat jy nie verveeld raak
wanneer woorde opraak hou maar aan neurie
lewe is ‘n lied waarvan jy woorde moet ken
melodie kan jy dalk nog daarvoor opmaak
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.