Mos
Mos
Mos-kombers-sag .
Jy is mos . . . jy is mos vir my baie mooi.
Jy is mos vir my perfek.
Jy is mos vir my soos mos . . .
mos wat my hart bedek het,
binne-in my ingeklim het.
Mos.
Mos-jy . . . jy is mos myne, is jy nie?
© Anria Breed
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.