
MY FOON
MY FOON
In die oggend voor ek opstaan
flikker die liggies op my foon
kyk ek gou wat staan op my foon
lees my boodskap op my foon
ek hoop om van jou te hoor
my hart klop vinnig in my keel
om ñ booskap van jou af tekry
ek voel sommer baie bly
niks anders maak meer saak
blydskap borrel hier diep binne my
jy het my dag perfek gemaak
ek het my liefde klaar gekry
@Eleen van Deventer Vorster
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.