Jongste aktiwiteit:

Namakwa roep

my heimat vlak roep
waar windpomp skarnier en kraak
meerkat orent tuur

stofreën manna
tussen genadebos sif
en daisies plaat pronk
tot waar die einder bronsrooi
en stofpad tot by ou Klaas

daar naelstring ek
diepwortel kremetart aar
namakwakênd bloed

#Pofadder is vernoem na ‘n ou “Koranna hoofman – Klaas Pofadder”




Om te skryf is my passie, vir 'n wyle ontvlug ek die gejaag. Kry ek 'n oomblik om te voel, te sien en weer te gee, skepping, harts taal - beleef ek die inner siel van my medemens.

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak