Jongste aktiwiteit:

Namaste !!

Namaste !!

wees gegroet

sou jy buite my kring staan

of deel in my bloed

 

 

Hande biddend gevou

roep immer getrou

Na die eenheid wat bind

wat van diep uit jou siel

sy weg Na my vind

Ek roep die God in jou

saam sal ons glo

want vlees kan nooit  versoening bou

by die Graag staan en rou

 

Juigend bestyg ons elke trap

tot by Salomon se swier

galmend aankondig elke lee” uur

dit pla dan in my met vuur

Namaste!!

wees gegroet my broker

bloed van my bloed

wetend daar is net een ware God

jy kan dit nie erken, vir eie behoud.

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed