Jongste aktiwiteit:

Vadersdag Pa gemis

VADERSDAG PA GEMIS

 

Mis my Pa wat reeds in hemel leef

vader het so daarna gestreef

alles na moeder se dood

verlange vir jare toe te veel

 

My Pa nie die sterkste in die land

kon hard werk met glimlag

het nooit vleis braai gebrand

sy stories almal laat skatterlag

 

Dankbaar vir baie jare saam

blydskap vir die beste Pa

herinner in drome goeie tye

wakker word met grootste gemis

 

Wat kan ek tog doen ?

om beste Pa vir my kinders te wees

hoop ek word ook so gemis

as hul my boeke lees




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed