DIE LEWE
Jy is- my hele lewe
my Anker- in my lewe
jy laat- my bene bewe
jy is- al waarvan ek strewe
vir jou- wil ek lewe-
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Jy is- my hele lewe
my Anker- in my lewe
jy laat- my bene bewe
jy is- al waarvan ek strewe
vir jou- wil ek lewe-
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2017 – Fees projek