name
name soos doeksak
en dalkies doekvoet
speel heen en weer
oor politieke terrein
my duin is in refrein
name waai mos weg
geluide in koue wind
deur jou vel geswind
lewe gaan mos aan
dun velle hou nie uit
reaksie daarop futiel
adverteer nie verlies
wat is name tog vals
beskuldig jou vyand
van dit wat jy mos is
dink dan jy slaan kis
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.