Ongetiteld(silwer)
Ons kniel met gewapende tonge
ons klavier-emosies snaar
met ‘n chromatiese ritme
soek ons weer soos fobdossers die verlore jakkie:
wat is vryheid nou weer
hoeveel kos dit meneer?
©Morné du Preez
3 Kommentare
-
Seirdna
Mooi geskryf Morne. Alles is ook 'n kosteberekening deesdae...💃
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Junie 2020 – Vryheid projek